+51
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Fossil Hills Lemon Tree Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

25% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2026 tot 5 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Langverwagten Road, Thornvilla Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Fossil Hills Lemon Tree Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Hierdie werkende wynplaas vorm deel van die McGregor Winery. Druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word elke jaar geoes. Die naam 'Fossil Hills' kom van die fossiele wat op die plaas gevind is en nog gevind word, wat terugdateer na die vis-era van 355 miljoen jaar gelede.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kothuis het 2 bergfietse en 1 kajak wat gaste kan gebruik. Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad, met hout wat voorsien word. Die area bied aktiwiteite soos, die verkenning van vrugteboorde, olyfboorde en wingerde, stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes, asook voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die bestuurders bied wynwandelings aan, en gaste is welkom om navraag te doen vir meer inligting. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en strooiklei-huisgebou verken, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langverwagten Road, Thornvilla Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fossil Hills Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Langverwagten Road, Thornvilla Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee9767a661c210b1df90ea818b0b5c790435972dda53b70813d34f308c7cdb03dbabdec028cbffe2a5476aadea7dd8087fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang