Fossil Lane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 222 Main Street, Clarens, 9707, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fossil Lane bied 'n luukse, maar intieme verblyf in die hartjie van Clarens, slegs 200 meter van die dorpsplein af.
Die eiendom beskik oor 5 selfsorg-eenhede, elk ontwerp met 'n knipoog na die gebied se fossielryke landskappe en artistieke erfenis. Eens die tuiste en galery van die bekende kunstenaar Enslin Vorster, bewaar Fossil Lane sy kreatiewe nalatenskap met handgemaakte ammoniet- en leiklipmure.
Gaste kan toegeruste kombuisies, instapstorte, elektriese komberse, hoëspoed-Wi-Fi en veilige parkering geniet. Omring deur restaurante, kafees, kunsgalerye en skilderagtige roetes, bied Fossil Lane 'n rustige toevlugsoord wat die sjarme van tradisionele Clarens-argitektuur met kontemporêre gemak kombineer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 222 Main Street, Clarens, 9707, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
222 Main Street, Clarens, 9707, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang