+20
B&B in Montrose

Fountains Self-Catering B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Memorable and awesome. It was absolutely fantastic. Everything you needed was there. And super clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. It was great. I will stay there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lombard Consulting Engineers (pty) Ltd L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig en gasvry - 'n ware tuiste weg van die huis. Ons het ongelooflik lekker gebly by die Fountains self-catering B&B, die kamers was netjies, goed toegerus en perfek vir selforg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Dankie Lombard Consulting Engineers vir julle aanmoediging! Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Ons hoop ons paaie kruis sommer gou weer!

Eli M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pleasant and comfortable. The lady of the house was very helpful and friendly. The kitchen was well appointed with a nice selection of coffee, tea and there were rusks. I appreciated the bottle of milk, though it was unfortunately sour. The bed was comfortable and the shower was nice. We couldn't connect to the WiFi, but it may have been the signal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut fantasties. Hierdie is vir seker die beste gastehuis waarin ons gebly het. Dit het vir ons soos huis gevoel. Shirley is 'n dierbare mens en het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik en iets om te onthou te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Thank you, Colin. We look forward to seeing you again!

Dino A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lived up to the rating. Pleasant stay, pleasant B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was te kort. Ons moes ongelukkig vroeg-vroeg omdraai en terugkeer huis toe. Heerlik gebly. Shirley is 'n uitstekende gasvrou met 'n fyn oog vir detail. Daar is bv. voorsiening vir warm en koue weer, handrelings in die stort, alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Kan Fountains hoogs aanbeveel. Gasvrou is 'n juweel! Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Mooi plek maar nie verwelkomend nie. Dit is 'n mooi netjiese plek wat baie sentraal is. Alhoewel dit geadverteer word as selfsorg, en dit goed toegerus is daarvoor, was die gasvrou nie ingenome daarmee dat ons self kos maak nie. Die eenhede word daagliks gediens, maar ons is berispe omdat ons die vorige aand se borde gelos het vir die skoonmaker om te was. Die beskrywing praat van 'n braaiplek, maar daar is nie een nie. Ons was 7 mense wat vir 5 dae daar gebly het, maar het nogal onwelkom gevoel. Die WiFi was te stadig om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Lovely accommodation and will be very happy to stay there again and recommend it. Excellent stay after a very long day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Thank you Haylie. It's always lovely to see you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0b061e31fd1d1988d7d45af79759c8cc6dd2df38ef64278331d54968493b082d558cb699d5f52c4f032623cbc6a34b4689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 9 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.57674 30.35518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang