Fountains Self-Catering B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening vir kort- én langer verblyf. Ons is maklik bereikbaar in die noordelike voorstad Montrose, net 5 minute vanaf die N3, middestad, Royal Skougronde, Victoria Buiteklub en winkelsentrums.

Daar is 3 privaat selfsorg-tuinkothuise en 2 tuinsuites. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook plek om jou sporttoerusting toe te sluit. Al die kothuise is smaakvol en modern gemeubileer en met oorspronklike kunswerke versier.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, wasgoedddiens en lughawevervoer in. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fountains Self-Catering B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false