- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening vir kort- én langer verblyf. Ons is maklik bereikbaar in die noordelike voorstad Montrose, net 5 minute vanaf die N3, middestad, Royal Skougronde, Victoria Buiteklub en winkelsentrums.
Daar is 3 privaat selfsorg-tuinkothuise en 2 tuinsuites. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook plek om jou sporttoerusting toe te sluit. Al die kothuise is smaakvol en modern gemeubileer en met oorspronklike kunswerke versier en se krag word via sonkrag voorsien.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, wasgoedddiens en lughawevervoer in. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fountains Self-Catering B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang