Four Bedroom Academia @ Essence Lifestyle
9 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Four Bedroom Academia @ Essence Lifestyle is in Hochlandpark, Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in 'n woonstel met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek
Dié eenheid bied slaapplek aan 9 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en een van hierdie slaapkamers het 'n enkelbed. Daar is 3 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet elk.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid het 'n privaat area met braaigeriewe en 'n swembad.
Die swembad-area word gedeel en het sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar, en die verblyf bied braaigeriewe. Dit is ook stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie, en net 15 minute se ry na die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang