+28

Four Fields Farm

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Fields Farm, Route 102, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Four Fields is 'n omgewingsvriendelike plaas geleë langs die R102-teerpad tussen Natures Valley en Plettenbergbaai in die kuswoud- en fynbosbiome van die skouspelagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Die plaas is opgeneem in die Southern Crags Conservancy, wat daarop gemik is om die pragtige en diverse inheemse flora en fauna van die Tuinroete te beskerm.

Daar is 3 pragtige selfsorg-eenhede, almal met uitsigte oor die Tsitsikamma-bergreeks, ons pragtige, gevestigde tuin en weivelde. Elke eenheid het sy eie braai-area. Toegerus met kwaliteit meubels en gemaklike beddens, bied hierdie eenhede 'n aangename verblyf en 'n toevlugsoord om die siel te herstel.

Die plaashuis kan 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, elk toegerus met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en almal het en suite-badkamers. Die huis bied 'n ruim oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Alle kamers maak oop na patio's met uitsig oor die voëlryke tuin.

Die Lavender Cottage kan 2 mense akkommodeer in 'n groot slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Beide die slaapkamer en leefarea maak oop na die tuin.

Die Tuinkothuis bied slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad en toilet. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n privaat stort met 'n toilet. Die ruim leefarea is oopplan met 'n volledig toegeruste kombuis. Hierdie eenheid het sy eie privaat tuin.

Four Fields is net 'n entjie van verskeie wêreldklas-dierereservate, ongerepte Blouvlag-statusstrande, skilderagtige riviermondings en die antieke Natures Valley-woud, sowel as 'n netwerk van staproetes, wynplase en die Kurland Polo-landgoed af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Four Fields Farm, Route 102, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Four Fields Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Fields Farm, Route 102, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMzBjZDUwLWIyMmYtNDAxNC1iOTZhLTMyOTg5NTVhMWY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Four Fields Farm Route 102 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945825358983 23.513370752335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang