Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Fields Farm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Four Fields Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Murray R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed for a three-night weekend, could easily have stayed longer.

Very pleasant stay in the spotlessly clean cottage with a lovely garden alive with birds vying for a sip of nectar from the feeder bottle. The cottage is fully equipped with everything one could possibly need, even including tea, coffee, long-life milk and rusks. The perfect hostess was most helpful with information about attractions in the area. She also checked in with us every day to hear if there was anything we needed. We will certainly go back for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Saam met vriende

Beautiful location with a friendly host and all the amenities you would need.

The accommodation at Four Fields Farm was even better than I was expecting. The garden was absolutely stunning, and Ilze, the host, was super friendly and accommodating. There was even a gas stove, which was very useful when load shedding hit. Overall, a lovely place to stay if you are planning a holiday in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het twee aande in die tuinkothuis gewoon sodat my man kon deelneem aan die Otter Uitdaging. Ilze het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons kon al die oggend 8am by ons plekkie inkom sodat ek kon begin werk. Ek het stabiele WiFi nodig gehad om twee dae te kom sit en werk. Ek kon werk sonder enige probleme, selfs tydens beurtkrag. Ons plekkie was goed ingerig. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Die plaas is pragtig, rustig en ontspannend. Die ligging het goed gewerk vir die ry na die Otterresies toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met vriende

Lovely farm accommodation with spectacular mountain veiws.

Ilze is a lovely host who kept us updated with the load shedding schedule as well as restaurants in the area that were showing the rugby. We thoroughly enjoyed our stay with beautiful views of the mountains. The accommodation far exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Gesin met tieners

Idyllic, comfortable, and well-equipped.

The house is beautifully presented and comfortable, with great attention to detail. There are lots of thoughtful touches like milk in the fridge, ground coffee for the coffee maker, lights provided for load shedding and a selection of mosquito repellants, from Peaceful Sleep to natural alternatives. The gardens are idyllic and it is a lovely peaceful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard Cairncross M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard Cairncross M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very successful.

Access to the Nature's Valley lagoon was by car. It was not clear if there were any farm walks close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful four nights we had at Four Fields Farm!

Ilze is a wonderful host. Her attention to detail, her interest and concern for her guests, her friendliness are exceptional!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

We stayed at Four Fields Farm for three nights and thoroughly recommend it. The cottage was extremely comfortable and unbelievably well equipped. Garden lovers will be ecstatic with the grounds. The location is also very nice; quite close to Nature's valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fotini B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fotini B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcoming.

A gentle, relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Beste plek om te bly

Ons oornag altyd in Plet op pad met vakansie. Hierdie jaar het ons die beste plekkie ontdek te danke aan die webtuiste. Top diens, skoon, netjies, mooi, perde, gerieflik. Ek beveel dit 100 % aan vir enigiemand wat die area wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amey C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amey C
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Uitstekende gasvryheid. Waarde vir geld.

Gasvrou was baie behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle M
Saam met vriende

It was absolutely wonderful.

Host is superb, anything you need is provided for, peace and tranquility is what you will experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolas L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas L
Saam met vriende

Fantastiese ervaring gehad, rustigheid, great diens, skoon en die mooiste hoenderhaan!

Die akkommodasie is sonder pretensie, maar mens voel gemaklik en gesellig. Alles is silwerskoon, en kamers word daagliks gediens. Kombuis is goed toegerus, en dit was lekker om selfs ordentlike steakmesse te kon vind vir die braaivleis. Reël vooraf vir ekstra ys. Die plek moet eintlik die Goue Haan of Golden Rooster genoem word, want daar is die mooiste, grootste en ordentlikste haan denkbaar wat nuuskierig kom groet en sy vet hengade kom bekendstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea-mari V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, rustig en vreedsaam.

Ons het baie lekker gebly, dit was ons akkommodasie vir die Otter African Trail Run, en dit het aan al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Britt B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt B
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

We enjoyed every moment. Thanks Ilze and staff for a glorious stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madi (mg) D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi (mg) D
Saam met vriende

Pure bliss.

At Four Fields Farm tranquility awaits you in a stunning setting with beautiful views where you can be at peace. The accommodation lacks nothing and is comfortable and charming, catering for your every need. Ilze is a wonderful host. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjies. Skoon en goeie karakter. Ideal vir selfsorg vakansie op die tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adell E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, comfortable farm stay.

We had a lovely time at Four Fields. We enjoyed the lush green garden. Friendly host Ilse and Mary her assistant made us feel at home and everything was there. Beautiful flowers in our room from the garden was a treat. Very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops ligging en ontvangs, en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Gesin met tieners

Uitstekend.

Uitstekende bestemming om jou skoene uit te skop en te ontspan in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring.

Four Fields farm is pragtig en rustig met die mooiste tuine en uitsigte. Die eenheid is baie goed toegerus en is wonderlik vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en perfek geleë.

Ons het 3 nagte in Four Field's Farm gebly. Ilze het ons baie vriendelik ontvang en klein details soos Belgiese sjokolade op die beddens en koffie-plunger met gemaalde koffiebone laat ons ekstra welkom en tuis voel. Die kamer was baie skoon en netjies, met 'n toegeruste kombuis, badkamer met stort en bad. Die kombuis loop ook uit op 'n stoepie agter met 'n braai-area waar ons heerlik gebraai het! Four Fields Farm is stapafstand van 'n padstal met 'n restaurant en heerlike varsgebak soos pasteie en brood. Dit is ook slegs 10 min se ry tot by Natures Valley en daar is ook baie besienswaardighede in die omgewing. Four Fields Farm bied baie lekker verblyf in 'n beeldskone stukkie natuur, ons sal vir seker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige omgewing met 'n wonderlike gasvrou! Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en baie mooi!

Mooiste tuin en waarlik 'n stukkie hemel op aarde, baie lekker gebly hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir jou siel en ‘n fees vir jou oë.

Dit is ‘n pragtige netjies plek. Jy kan daar afskakel en die gasvrou was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was lieflik en ruim, met 'n lekker uitsig oor die berge.

Die kamer was lieflik en ruim, met 'n lekker uitsig oor die berge. Klipgooi van 'n lieflike padstal, en van Nature's valley. Die plek het 'n lekker plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Fields Plaas, Roete 102, Die Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMzBjZDUwLWIyMmYtNDAxNC1iOTZhLTMyOTg5NTVhMWY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Four Fields Farm Route 102 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945825358983 23.513370752335