Four Seasons 801
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
801 Four Seasons is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal naby 'n verskeidenheid sake- en vakansiegeriewe.
Dié woonstel is op die agtste verdieping en is toeganklik met 'n hysbak. Die woonstel het 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor Leeukop en Seinheuwel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, en 'n verskeidenheid breekware, eet- en kookgerei. Daar is selfs 'n wasmasjien-tuimeldroër.
Die leefarea het 'n groot platskerm-TV met Netflix, en gratis optiesevesel-internet is beskikbaar. Die woonstel het ook lugversorging en -verwarming. Die gebou het 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n swembad op die dak.
Neem asb. kennis dat die swembad vanaf 4 April 2019 nie beskikbaar sal wees nie. Die eiendom het 'n rugsteun-kragopwekker en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 310
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang