Fourie Street 199 B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fourie-straat 199, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe en die Krugerwildtuin. Die akkommodasie bestaan uit dubbelkamers, 'n enkelkamer asook 'sleep-'n-go'-kamers. Fourie Straat B&B is ook naby die gholfbane, sportvelde en winkelsentrums.
Die dubbelkamers beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV asook plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Die enkelkamer is oorkant die gang en het 'n enkelbed. Die kamer het sy eie privaat badkamer, hoewel dit nie en suite is nie. Die 'sleep-'n-go'-kamers het driekwartbeddens en deel 'n badkamer. Laasgenoemde kamers se tariewe is slegs vir oornag maar ontbyt kan gereël word.
Die Fourie 199 het 'n lieflike swembad asook 'n tuin waar die gaste kan ontspan. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Fourie-straat 199, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Fourie Street 199 B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fourie-straat 199, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo