Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 618 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ann-Sue M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Julle sal ons vir seker weer sien! Pragtige en gemaklike verblyf en die gasheer stap die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dis 'n oasis in 'n dorpie wat nie so goed vertoon nie. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Na 'n langpad, was dit lekker om daar te bly. Dit was heeltemal gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Geen bekommernisse! Dit was skoon, netjies met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie A
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sien bo. Baie lekker gebly. Lekker stil en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer werklik elke een. Groete, die Fox Den span.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you so much for your kind review and continuous support. Regards, the Fox Den Team

Ralph T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable overnight stay. We had a warm and friendly welcome from Mari. For an overnight stay, it exceeded our expectations, with a few little extras, i.e. muffins and juice in the fridge and some breakfast cereal. Thank you, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you ever so much for your kind review. We look forward to receiving you again. Regards, the Fox Den team

Janine A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was baie lekker en rustig. Fox Den is 'n baie oulike plekkie. Dit was rustig en perfek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer elkeen. Groete, die Fox Den span

Bess K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lafenis na 'n lang rit. Baie behulpsame gasheer, plek het alles wat iemand vir 'n oorslaap nodig het. Veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie asook julle vriendelikheid. Groete, die Fox Den Span

Lize D
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekende oorgang verbly, skoon, vriendelik en bekostigbaar. Uitstekende diens, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie en terugkeer vir nog 'n bespoke.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 618

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 618 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang