Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 583 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tiaan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Alles was perfek. Vriendelike ontvangs. Geriewe puik. Beste bly ooit! Sal aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent. Had an excellent and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Exceptional service from Roland. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Aw, you have me blushing. Thanks for your friendliness and being awesome guests. Regards, Roland

Suzanne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic. Die plek is ruïne. Netjies en waarde vir geld. Marie was so besorg oor ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om weer te akkommodeer.

Salome F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent. We had a very good stay and all was comfortable and neat. Thanks to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you ever so much for your review. The positive review is truly a morale booster for all.

Juanita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Enjoyable. Room was clean. Felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you so much for your review!

Lodewyk V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Baie vriendelik ontvang, die woonstel het alles wat mens nodig het. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Resensie word aan al die personeel voorgehou. Dit help ons om positief te bly en nog meer te wil doen.

Jimmy S
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik oornag, al was daar net een so-so restaurant oop in Trompsburg. My kleindogter en ek het heerlik verfris en oornag. Beddens was knus en ferm, en die koffie en beskuitjies was ewe welkom. Ons innige meegevoel aan Roland, wat dieselfde oggend (Saterdag 05/04/2025) sy vrou verloor het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Veral dankie vir julle vriendelikheid en openlike empatie met my verlies vroeër die dag. Verskoon die Engels, "You were awesome!" Dankie.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you so much for your review. We hope to see you again.

Sarii S
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie gasvry en gemaklik. Heerlik oornag. Ons het baie lekker geslaap en gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 583

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 583 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang