14 gaste
5 slaapkamers
10 beds
6 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16a Fraaiuitsig, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fraaiuitsig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in George en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 6 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet, waarvan een nie 'n bad het nie. Verder is daar 1 enkel- en 1 dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die oorblywende badkamer het 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area, asook ekstra sitplek, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mindre Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16a Fraaiuitsig, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
- Gaste dink Fraaiuitsig het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16a Fraaiuitsig, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang