+49
B&B in Kokstad

Fraaiuitsig Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Daar kan aandag gegee word aan groter badhanddoeke en 'n beter kwaliteit matras. Verder is dit mooi en lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Exceptional - a home away from home. An exceptional stay at Fraaiuitsig B&B in Kokstad—outstanding value for the price. Warm, thoughtful hospitality, luxurious bedding and interiors, a memorable breakfast, and the most breathtaking view. Easily on par with any five-star property I’ve experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
1 nag
4.8
Apr 2025

I would definitely stay here any time I need accommodation in Kokstad! This is a really lovely, well-appointed establishment with stunning views. The hosts were so welcoming and helpful, and breakfast was great, with proper coffee available!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Pleasant, comfortable, clean and convenient. The host was friendly and helpful. The room was lovely and clean with an awesome view of the mountains. Very convenient for business in Kokstad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Trevor D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Suitable for 1 night. Firstly, it was advertised as a bed and breakfast. Incorrect. No breakfast was available. However, the room was clean, the bed comfortable, and the shower a bit tight. Lovely braai and garden area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alet S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

Dit was 'n onrustige verblyf. Baie aktiwiteite op die erf. Fraai uitsig was skoon en netjies. Dit is baie klein en beknop in die kamer. Daar is breekware om te gebruik, maar geen plek om op te was nie. Die gasvrou het skottelgoed gewas. Die yskas is baie klein. Die WiFi is nie baie bruikbaar nie. In die badkamer kry jy beter sein, maar in die kamer kan jy niks doen met die WiFi nie. Daar was nie warm water toe ons die oggend wou stort nie. Die kamer was warm genoeg en die bed slaap lekker.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Diens was uitstekend en ontbyt was baie lekker en genoeg. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Serene setting. We had a lovely overnight stay. The accommodation had everything we needed for our stay, and the host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn Leslie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie mooi gastehuis en sal aanbeveel! Baie heerlike gastehuis om in te bly, die gasvrou was baie vriendelik en het die heerlikste ontbyt bedien, sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shani J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Lekker oornag - om verder te ry! Charlotte was dierbaar!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5decfb286c37fcb4ea5d14165ccb6365bc9849f4431f02cb3fff71b2778b88372be6ef218a183b857e4d3a06f84870d289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 13 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.544640759968 29.410478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang