Kokstad Akkommodasie by Fraaiuitsig Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+16

Fraaiuitsig Bed and Breakfast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fraaiuitsig is aan die buitewyke van Kokstad en bied B&B-verblyf met 'n uitsig oor die omliggende bergreeks.

Die eenhede kan as selfsorg bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en is toegerus met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, elektriese komberse en 'n waaier. Die volledige Engelse of kontinentale ontbyt kan op versoek en vooraf in die eetarea of in die kamer gereël word.

Fraaiuitsig is die ideale oornagplek vir reisigers op pad van of na Durban, die Suidelike Drakensberge, die Suidkus, Pietermaritzburg en die Oos-Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Fraaiuitsig Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fraaiuitsig Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YmE3OWI4LWRlMzMtNDRhYy1iNzFkLWZkZTMwZjUwYjJiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 13 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.544640759968 29.410478
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za