- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fraaiuitsig is aan die buitewyke van Kokstad en bied B&B-verblyf met 'n uitsig oor die omliggende bergreeks.
Die eenhede het privaat ingange en is toegerus met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, elektriese komberse en 'n waaier. Die volledige Engelse of kontinentale ontbyt kan op versoek en vooraf in die eetarea of in die kamer gereël word.
Fraaiuitsig is die ideale oornagplek vir reisigers op pad van of na Durban, die Suidelike Drakensberge, die Suidkus, Pietermaritzburg en die Oos-Kaap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fraaiuitsig Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang