+26
Selfsorg in Greyton

Francolin Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Alles was pragtig en tyd staan 'n bietjie stil hier! Ideale wegbreek! Die kothuis is uiters gerieflik en stylvol ingerig met alles waaraan jy kan dink. Gaskaggel in die leefvertrek en verwarmer in die slaapkamer, 'n moet vir die winter. Die stroompie wat verby vloei en die bome in die tuin skep 'n ongelooflike rustigheid. Ons kom beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyall C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Gorgeous quaint neat cottage in a beautiful garden setting. Exactly what one would hope for a weekend in Greyton. We walked everywhere so the location is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franc
Francolin Cottage
Dear Lyall, thank you so much for your review. It is truly delightful to know you all enjoyed your stay in Greyton. It is exactly what we aim for, for all our guests. I trust you also made good use of the braai area.

Jacky L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Dit was baie rusteg. Ons as gesin het dit baie geniet, veral my dogter. Sy wou nie eers huis toe gaan nie. Sal weer wil teruggaan. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

We really enjoyed our stay. Lovely cottage. The only problem was there was no water from midday on Saturday till we left on Sunday. Not your fault as there was a burst pipe. But very inconvenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl Wayne J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Lovely getaway cottage within walking distance of main street. Venue was perfect for a breakaway. Only shortcoming was lack of a kettle for gas stove as Greyton experienced several power outages outside of loadshedding. The impact could have been mitigated with a kettle for gas heating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esther G
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Lovely little cottage in keeping with the atmosphere of Greyton! Comfortable bedrooms, luxurious showerhead and a well-equipped kitchen. Appreciated the coffee machine! We loved the sound of the river right next to the house and the horses passing by every day. Accidentally set off the alarm twice and was pleasantly surprise by the quick response from security. Would suggest eye-level mirrors, a light at the braai area and thicker curtains in the bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Naweekkuier met familie. Saterdagmarkie in Greyton was 'n hoogtepunt. Dit is 'n pragtige dorpie met 'n opvallende hoeveelheid perde wat ronddwaal in die area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2023

Potensiaal geruïneer. Lekker huisie met alles wat nodig is in 'n fantastiese omgewing. Ongelukkig is ons hele naweek oorheers deur die aaklige katurienereuk in die hoofslaapkamer. Verstaan sulke onverwagte goed kan gebeur, maar meer moet gedoen word as jy die verantwoordelikheid van verhuring aanvaar.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franc
Francolin Cottage
Hello Hennie, thanks for bringing this to our attention. The carpet in the main bedroom was professionally cleaned about a week or 10 days ago but it would seem this has caused more of a problem than ever. At the time we were surprised to hear that they had wet cleaned the carpet instead of dry cleaned it as we had expected but were assured everything was in order for your arrival. We are fastidious about cleanliness and usually receive 5 stars and compliments for the cleanliness - thank you for bringing this to our attention so that we can see to rectifying it as soon as we can.

Hannelie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

A little gem in Greyton We had the most enjoyable stay at Francolin Cottage - it is extremely clean, well appointed with everything needed and the communication was excellent! Highly recommend this beautiful cottage walking distance to the town centre and ps. the plaasdam is an added bonus during the hot weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantastiese Verblyf! Dankie Dalene vir jou ongelooflike vriendelike ontvangs! Die pragtige vars blommetjies wat jy vir ons in die cottage gesit het. Pragtige plek, skoon, netjies, vars linne, warmste warm water, lieflike stort, oulikste 2de badkamertjie op die loft. Kombuis is ten volle toegerus, met lieflike wit breekgoed. Die stoepie wat direk uit die cottage gaan, was vir ons die lekkerste plek om te sit na ons 4 ure per dag op die fietse was. Ons het nie van die braaigeriewe gebruik gemaak nie, maar dit is ook lieflik uitgesit. Ons kon niks fout vind met iets in en om die cottage nie. Francolin Cottage sal ons voorwaar weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

30 Caledon Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eff3d2e7794d9dec7af00204d09ac72eea8e489e08c3e609f809825755f49e405a33fbab1e66b892841ab7f4d98558d1913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 30 Caledon Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.055609 19.605242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang