+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Adele D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons het lekker saam met vriende en familie gekuier. Daar is regtig alles wat jy benodig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Net 'n paar tree van die strand af. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maret
Sielsrus
Baie dankie Adele, ons hoop julle kom gou weer kuier.

Glenville H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie lekker ontspan, rustig. Net graag DStv kan het, sal baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Punte F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Ons het dit vreeslik geniet en gaan weer. Bottelstoor, winkel en eetplekke naby.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustig, kindervriendelik, loopafstand na die see. Het heerlik gekuier. Ons het so lekker gekuier. Die kinders het dit so geniet veral die DVD's dit was 'n wenner. Alles was mooi skoon en netjies. Kon lekker see toe loop en speel op die strand. Het dit baie geniet. Kan dit definitief aanbeveel en sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maret
Sielsrus
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Nydia D
Kort verblyf
4.2
Feb 2022

Was baie ontspannend. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Millodene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Baie grieflike huis, met al die benodighede, sal dit beslis aanbeveel. Baie meer as wat ons verwag het, lekker naby aan die see, baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maret
Sielsrus
Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier.

Ashwin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2021

Peaceful and refreshing. We wanted a breakaway that was peaceful. The ocean close by have a calming effect when hearing the waves through the silence. Location is very peaceful and calm. No city noises. Lekke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

7 Freesia Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb143bcf367c34cc312af473861688f5e7101ca9a44b0823e59c5bf5ac5b80490bd4d9c500507c4af657f4db5fc478bd28e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 7 Freesia Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.698359969503 18.225400626214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang