Frere Hill Unit 2
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 464 Esther Roberts Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Frere Hill Eenheid 2 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Glenwood en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind onder die ouderdom van 4 jaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike parkeerarea en braaigeriewe, sowel as gratis WiFi op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Nqobile Nothando Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 464 Esther Roberts Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
464 Esther Roberts Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang