Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glenwood

4.3 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Glenwood van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenwood Akkommodasie - Durban

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenwood

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is welbekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenwood

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westridge, Berea

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Westridge, Berea

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan ve...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore, Berea

Majonica is 'n luukse selfsorgwoonstel langs die eienaar se eiendom in Glenmore, Durban. Dié woonstel is ideaal geleë naby die Universiteit van KwaZulu-Natal en is 10 km vanaf Durban Internasionale Konferensiesent...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Durban

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Acacia Garden Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Bulwer. Dit is ideaal vir sakereisigers, navorsers en vakansiegangers. Dié selfsorgkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n du...

30% af Aanbod!
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glenwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za