Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Table View

Fresh Air

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Fresh Air is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Table View, perfek vir gaste wat rustigheid soek.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea sluit 'n rusbank in en lei na 'n balkon met uitsigte.

Die woonstel bied maklike toegang tot Kaapstad, die Weskus, die plaaslike winkelsentrum en die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ligging

  • 117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
10 % AF
R 1 175 R 1 058
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 175
10 % AF
R 1 175 R 1 058
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 175
10 % AF
R 1 175 R 1 058
per nag (plek vir 2)
Bespreek

117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbbf265b589ddb8db8a1f0fede9f5989c08f376b5c8c5a70275d6e1e0e243974354766b091811cb133ef5f5dc9320537d8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 117 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-13:00 10:00 -33.8255304 18.4935413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang