+88

Funkey Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Rottingdean Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Funkey Villas is stapafstand vanaf Bakoven-strand en bied stylvolle, luukse selfsorgverblyf in veilige villas waarvan sommige swembaddens en see- en berg-uitsigte het. Dis naby restaurante en Clifton en Kampsbaai se strande.

Daar is 5 selfsorgvillas en 'n ateljeewoonstel. Elke villa het 'n swembad en 'n lieflike uitsig. Daar is gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n daaglikse skoonmaakdiens en wassery met strykdiens.

Die eiendom is stapafstand vanaf Bootlegger en Hussar Grill. Trekpleisters in die omgewing sluit Kampsbaai-strand, Leeukop, Tafelberg en die V&A Waterfront in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 Rottingdean Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Funkey Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Rottingdean Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK8M3bb1iVh1KMlWQMCtLeGkrpD3tkJVrw16ghkiG0alcJI88Dz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Rottingdean Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9619799 18.37601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang