+51

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tania K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Immaculate room in beautiful setting. What a gem of a place! Beautiful property within a safe walking distance of restaurants. The room had everything we needed and more. We really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Tranquility top. Beautiful room with a nice garden with pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik vir ʼn dag of twee. Baie netjies met alles wat ʼn mens sou nodig kry. Loopafstand van amper al die besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal beslis weer besoek en beveel die plekkie sterk aan. Heerlik gebly, voedsel vir die siel gekry in die pragtige plekkie. Asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing, you have to stay there. Wow wow wow we had the best stay. It was 5 star. The silver poplars on the premises gave us a forest feel. The room was so tastefully decorated with everything we needed. The outside pool and braai area felt like a retreat from a villa in Spain. Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oase in die Karoo. Pragtige, smaakvol gemeubileerde kamer. Pragtige tuin. Loopafstand van alles in die dorpie. Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Dankie vir jou goed gunstige terugvoering.

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld! Baie netjies en stil. Vriendelike ontvangs. Kan Furrows Lodge beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves.

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lafenis vir jou siel, pragtige plek - beslis waarde vir geld. Die ligging is asemrowend mooi en rustig. Gevoel of ons in 'n woud bly en so spyt die verblyf was so kort. Die woonstel is uiters smaakvol gemeubileerd, netjies en skoon. Ons sal beslis terugkom vir 'n langer periode.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Beste Mariana. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Eline V
1 nag
5.0
Des 2025

Lushof vir die siel! Ons het heerlik gebly en die kamers was pragtig. Die tuin is 'n lushof na 'n lang dag in die kar! Ons sal weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Marthie B
1 nag
5.0
Des 2025

Excellent. Love the peace and surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Althea
Furrows Lodge
Thank you. Come visit us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Althea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 235

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hill Street, Nieu Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b5ff1752d0f9d66e2e93a1310a263cc5070f515cf33c97ac8f83ae4f47c799013b382f58cc9c4fb4a9beca008d4f210892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang