Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

G1 Bermuda is 'n pragtige vakansiewoonstel aan die prentjiemooi Dolfynkus in Ballito. Hierdie woonstel bied die perfekte wegbreek vir gaste wat die stadsgedruis wil ontsnap. Daar is slaapplek vir 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplanleefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV.

G1 Bermuda Oasis is in 'n uitstekende plek geleë met 'n uitsig oor die manjifieke see en bied gaste 'n onverbeterlike see-uitsig vanaf die balkon wat direk na Willard Beach front. Die balkon het 'n privaat gasbraai, 'n sonsambreel en 'n etenstafel wat gaste die geleentheid bied om hul maaltye in die buitelug te geniet terwyl hulle die gedruis van die golwe geniet. G1 Bermuda Oasis het smaakvolle dekor en moderne geriewe en verseker dat gaste 'n onvergeetlike ervaring sal hê.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 145

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink G1 Bermuda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102A Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f628486d28057195d71ab4ed8d07b04f53db64c31081db3f5f81bbd604114d364ceadb65b5238fae249c386d9aa916f8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 102A Compensation Beach Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.532716685186 31.223002691154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang