Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Selfsorg in Bela-Bela

Galago Private Bush Lodge

  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Galago Private Bush Lodge is in 'n asemrowende wildreservaat minder as 20 km vanaf Bela-Bela geleë. Hierdie plaas huisves 'n verskeidenheid wild en voëls en is die ideale bosveldwegbreek vir gaste wat 'n rustige wegbreek wil hê.

Dié lodge bied verblyf in 4 chalets. Daar is 3 chalets wat elk 1 slaapkamer het en die vierde chalet het 2 kamers. Drie van die eenhede het toegeruste kombuise, maar daar is 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Geen TV is in die chalets nie.

Gaste kan in die swembad afkoel en word met sonpanele verhit.

Aktiwiteite in die area sluit wildritte, gholf, die warmbronne in Bela-Bela, visvang, voetslaan en fietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Galago Private Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R516, 97 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26eatk6fPtNcwOa4AMcv8oFOCBrySWrErsqbSuR9tOYBXtjhwL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R516 97 Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.874791432324 28.146062894922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang