Gallery on Wade
18 gaste
4 slaapkamers
13 beds
2 badkamers
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Wade Street, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gallery on Wade is 'n ruim selfsorghuis in Strand, net 1 km vanaf die strand, wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 5 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke vir kinders. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad en stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n enkelslaapbanke vir kinders. Daar is 4 TV's met DStv en 'n kuier-area met 'n pooltafel, tafeltennistafel, ingeboude braai, asook sitplek en 'n TV.
Die kuier-area lei na die tuin met 'n plonspoel, sitplek en ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is net 'n entjie se ry vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2/5
Mishqah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Wade Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Wade Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang