+13
Selfsorg in Weskus

Galjoenswaai @ Wamakersvlei Beach Farm

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hoef Street, Dwarskersbos, 18 km from Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Galjoenswaai @ Wamakersvlei Beach Farm is 1 van 5 kothuise in 'n skilderagtige omgewing net 18 km vanaf die geskiedkundige vissersdorpie Velddrif en dit is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe.

Die kothuis is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Warm water word deur gasgeisers voorsien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Die kombuis het ook 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die kothuis lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die omgewing. Hout is op die plaas te koop.

Die plaas grens aan die Rocher Pan Natuurreservaat en spog met 400 ha ongerepte natuur vir gaste om op 'n bergfiets of te voet te verken. Daar is 'n verskeidenheid fauna en flora om te bewonder en 'n privaat strand van 7 km waar gaste die dag kan deurbring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoef Street, Dwarskersbos, 18 km from Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hoef Street, Dwarskersbos, 18 km from Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b2038884266e78db67e809f25abefd45c7259ee37984c9e76291103cf9a873717930437828203860fb909769a49c872c670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang