Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Drie Susters

GaMamadi Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mada V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ideal stopover for families. Peaceful and relaxing! Kids played with the dogs, swam, and we had a lovely dinner. The hosts were also very friendly! Lively biking and running trails!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Thank you, Mada. It was our privilege to have you. We would love to welcome you back.

Nicolaas H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitmuntend fantasties. Beste en Gamamadi. Ons is hartlik verwelkom deur egte, warmhartige mense. Dit is beslis ’n plek wat ons weer en weer sal besoek en waar ons graag weer sal oorslaap. Die aandete was heerlik, die Karoo-lug was fantasties, en ’n vyfster-gradering is eenvoudig te min vir Gamamadi. Baie dankie vir ’n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Baie dankie, dit was vir ons 'n groot voorreg om jul te ontvang en te leer ken. Kom kuier asb. weer!

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stop in N1 to Cape Town. Lovely place for an overnight stop on N1 to Cape Town. This is the second time we stayed there and we were not disappointed. Dinner is provided and very tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Thank you, Mark! We loved welcoming you back!

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vars Karoo plaaslug en stilte. Ons het baie lekker gebly by GaMamadi. Alles was skoon en netjies, en Annalise het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Sy het selfs inligting oor onsekere verkeerstoestande met ons gedeel sodat ons reis verder sonder probleme kon verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie Danie, dit was ons voorreg om julle te kon ontvang. Kom kuier weer!

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties en 10 ster verblyf. Net eenvoudig fantastiese akkommodasie, als is daar en baie netjies. uitstekende gasvrou. Beskuit uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie Pieter, wat 'n voorreg om julle te kon ontvang, kom kuier weer!

Haddad V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Was 'n fantastiese ervaring, super vriendelik en die kos heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
1 nag
5.0
Jan 2025

Mooi omgewing en gemaklike blyplek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, Karien, kom kuier weer!

Ben D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Karoo ervaring op sy beste! Baie lekker gebly. Annalise is vriendelik en gasvry. Dadelik tuis gevoel. Lekkerste bykosse by die braaivleis gekry. En die honde is so oulik! Stilte en sterrekyk in die Karoo is net soveel mooier! Kon tot die hanslammers help melk gee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalise
GaMamadi Guest Farm
Dankie, Ben. Was vir ons 'n voorreg om jul te kon ontvang. Kom kuier weer!

Anna-Marie G
1 nag
4.8
Des 2025

Vriendelike diens en heerlike kos! Ons is vriendelik verwelkom. Die ligging oppad na ons bestemming was uitstekend. Skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Peaceful, convenient location and great hosts. Annelise is a wonderful, welcoming hostess, willing to be flexible (within reason, of course!) in terms of check-in and check-out, which was very helpful for me. The unit was spotlessly clean, with everything I needed, and perfectly comfy for the night. Although located along the N1, the sound of traffic does not carry through to the accommodation, so it's a great location in terms of ease of access but without the disturbance of the highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Taaiboschfontein, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2dVjUDf2I0akpxn16iQyy2fvCJCXpRRZ57Cv11QIK4BuWfKqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 Taaiboschfontein Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.853254249383 23.265739152696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang