LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Drie Susters
4.3/5
volgens 54 resensies

Lees regte resensies van Drie Susters van 54 geverifieerde gaste

Indien jy Drie Susters besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drie Susters.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Susters Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Sisters accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Susters akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1. Dié gastehuis het ook 'n ingang van...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense

Joalani Gasteplaas is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied akkommodasie in en suite-kamers en kampeergerie...

Vanaf
Vanaf R310
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Inibos Selfsorg is op 'n Karooplaas in die Drie Susters-omgewing geleë wat heeltemal omring word deur die natuur met vars lug, rustigheid, u...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense

Of jy nou vakansie hou of weens sake reis, kan jy hier by GaMamadi Guest Farm naby aan Drie Susters kom ontspan. Die gasteplaas is 800 m van...

Veilige Parkering
Daaglikse Skoonmaakdiens
WiFi
Veilige Parkering
Daaglikse Skoonmaakdiens
WiFi
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense

Prickly Pear House bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond. Ongelukkig word...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oorslaapplek vir diegene wat ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorab...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Uitkomst bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 11 km van die N1-snelw...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!