Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bo-Karoo

Gannahoek Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Arrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie verblyf, alles wat mens benodig is daar. Lekker gebly, die deure is net bietjie laag vir ons lang mense, ek het my kop stukkend gestamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Goeie dag Arrie, Ek is so jammer oor jou hou op jou voorkop. Dis nou die nostalgia van die huisie met sy lae en smal deure wat dit so uniek maak. Nogmaals dankie dat jy Gannahoek gekies het. Groete, Shirley

Rupert M
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Baie primitief, nie die geld werd nie. Vir ons was die yskas 'n probleem en teleurstelling. Die plekkie is great as jy heeltemal off the grid wil wees, maar die gas yskas het nie gewerk nie, so ons het kos gehad wat afgegaan het. Jy is ook ver van die dorp, so kan nie enige tyd inry as jy vars vleis of iets nodig het nie. Net vir die persone wat regtig old school wil bly. Ook 'n voorstel om nie in die somer oor te bly as jy maklik warm kry nie. Geen manier om af te koel nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dewald B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Huis was heeltemal te warm en ongemaklik om in te slaap. Nee, ons het nie heeltemal lekker gebly nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Goeie middag Dewald, Ek is baie jammer dat u ongemaklik was op Gannahoek. U was bewus daarvan dat dit 'n ou plaas huis was en met sonder elektrisiteit, sodoende geen waaiers. U moet asb. u ligging goed kyk waar u wil oornag, want hier by ons in die Bo-Karoo help waaiers ook nie en is oor die maande vanaf Nov tot Maart bloedig warm. Weereens jammer dat u warm gekry het en ongemaklik gerus het a.g.v. die hitte hier by ons. Groete Shirley Boshoff

Ilze K
1 nag
5.0
Mei 2024

Skoon, veilig, eg-plaas. Lekker. Baie lekker gebly, lekker oornagplekkie vir 'n lang pad. Alles was skoon en netjies. Ek en my hondekind het lekker gebraai, gestap en geslaap. Die gasvrou het vinnig teruggekom en laat weet ek is welkom. Sy het uit haar pad gegaan en daar gewag vir my. Baie dankie vir 'n veilige hawe op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rus. Lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie, Pat, dat julle halfpad by ons gekom het om te oornag en heerlik gerus het. Ons sien uit vir julle volgende kuier. Groete, Shirley Boshoff van Gannahoek Selfsorg.

James W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en veilig. Awesome sonsondergang! Sal beslis weer daar gaan oornag. Wonderlike plek! Het sommer heimwee gekry toe ek by die huis instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie James vir jou terugvoer op die verblyf. Dit maak mens so gelukkig as gaste dit geniet het. Ja, die sons ondergang is iets besonder hier in die Bo-Karoo. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Shirley

Steve V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker stil ruim. Vriendelike ontvangs, ruim vertrekke en genoeg braaiplekke om van te kies. Stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie Steve, so bly julle het dit geniet hier op Gannahoek. Kom kuier gou weer. Groete, Shirley.

Willem Johannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties. Baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Perfekte oornag vir toere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Goeie dag Willie dit was n voorreg om julle te ontvang en manne ek gee elk n medalje dankie vir n netjiese agterlaat en nog 'n wow! Sien julle weer volgende jaar met julle volgende reunie. Groete Shirley

Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige, veilige en stil Karookuier. Die sterre-prag is verstommend. Die outydse donkie stook vir warm water. Vuurherd in die kombuis skep 'n atmosfeer wat baie mense al vergeet het en ander mense na smag. Wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Beste Anita baie dankie ek is so bly julle het die Nostalgie van die outydse plaas lewe geniet. Maak gerus weer as julle weer 'n toer maak. Groete Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg

Caroline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Clean, well-equipped, comfortable, welcoming. A good stopover between the coast and Botswana.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Dear Angus Thank you for staying over please come again when in South Africa! Greetings Shirley Boshoff Gannahoek Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.768882544649 23.941381619467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang