+41

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reginald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het so lekker in die goed toegeruste huis naweek gehou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer.

Karen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Homely. Clean and tidy. Everything you need. Wat 'n wonderlike plekkie om oor te slaap. Alles wat jy benodig en jy voel tuis. Ons nuwe no 1 stop as ons Kaap toe ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom!

Carel V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker slaapplek. Lekker gebly. Groot huis. Skoon, netjies, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie!

Ronald W
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Wonderful overnight or flower watching. Great place, lots of nice touches like chocolate bars, rusks and some braai wood over and above the usual stuff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin R
1 nag
4.0
Apr 2026

Gansogie is pragtige huisie, met alles wat nodig is. Baie mooi versorgde, skoon huisie. Ons het heerlik oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stopover in Calvinia. Gansogie is a very large house that could accommodate many people and large families. It is very well equipped with about anything you might need. It is in a very quiet area, even though it is only two blocks away from the grocery store. The host was very helpful and sent us very clear check-in instructions. You can't get better value for money spent in Calvinia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Lovely huge family home with attention to detail for comfort. Loved the fireplace during a cool, windy night. Quiet. Safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Thanks for the lovely review!

Ewan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect place to rest. Homely and peaceful. Just the place after a hot day of travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

N skoon, veilige plek waar ons heerlik kon rus. Gansogie is 'n lieflike ou huis wat jou laat verlang na jou grootwordjare. Dit is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier in Calvinia. Gansogie is 'n pragtige huis met baie persoonlike touches van die mooi dekor tot 'n volledige kombuis met lekker beskuit en genoeg koffie en melk en 'n hands-on gasvrou. Die huis is loopafstand van die besigheidsarea van Calvinia. Ons het verskriklik lekker gekuier en beveel Gansogie definitief aan vir lekker verblyf in Calvinia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie, waardeer die terugvoer baie. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 7)
Bespreek

9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b22b9f69548246152cabf401d22ed88ff25d27082fffdc1d6ab0841104b09215cb74f6828e24088bbc58ec4053ccc00b6ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 7 mense 30 5 1 5 9 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.471895656236 19.776575058757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang