3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 339 Piering Road, Unit 5 Delta Park, Pretoria, 0047, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Garden Flat is 'n knus tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in 'n stil, lowerryke voorstad van Pretoria. Hierdie selfsorg-eenheid bied 'n rustige en gemaklike verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n slaapbank in die leefarea slegs vir 'n kind geskik is. 'n Badkamer met 'n bad is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste en volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. 'n Sak brandhout kan op versoek voorsien word. Veilige parkering is beskikbaar, en die eenheid bied volledige privaatheid ten spyte daarvan dat dit op die eienaar se perseel is. Die sentrale ligging plaas gaste binne maklike bereik van verskeie restaurante en plaaslike geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rynardt Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 339 Piering Road, Unit 5 Delta Park, Pretoria, 0047, Gauteng
- Gaste dink Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
339 Piering Road, Unit 5 Delta Park, Pretoria, 0047, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang