+26

Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park is naby Menlyn en Faerie Glen in Pretoria geleë. Hierdie gemaklike en netjiese kamer is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n stil, veilige omgewing terwyl dit steeds naby winkels, restaurante en geriewe is.

Die oopplan-kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Bykomende geriewe sluit in 'n aangewese werkstasie en 'n eetarea vir 2. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby Life Faerie Glen Hospitaal, Cintocare Privaathospitaal by Menlyn Maine, Menlyn Maine en Menlyn Park Winkelsentrum, sowel as die Faerie Glen Natuurreservaat en SunBet Arena.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daleen W
Saam met lewensmaat
5.0
"Home away from home.". Ons gasheer en gasvrou was baie gasvry. Alles is so gerieflik en smaakvol.
Nov 2025
Nanine V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, rustig en gemaklik. Ons het so lekker gebly!
Nov 2025
Andries H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf in 'n baie veilige omgewing! Ek en my vrou het heerlik gebly. Die blyplek was super skoon en baie gerieflik en sal vir seker weer hie...
Sien meer
Okt 2025
Deidre D
Gesin met tieners
5.0
Lekker, rustig, veilig, vriendelike eienaars, skoon. Ons het lekker uitgerus.
Okt 2025
Delmari O
5.0
Heerlik. Was baie lekker. Veilig, skoon en rustig.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fransa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9808c9920f7cb8aaa452a1ea6f1532b5856e3f2ae24d21ce8c9dfdfc988c1d73eb36a31508b4cc64350a3a91a2247a1f8ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 334 Danny Street Lynnwood Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777522156928 28.293950168123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang