2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park is naby Menlyn en Faerie Glen in Pretoria geleë. Hierdie gemaklike en netjiese kamer is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n stil, veilige omgewing terwyl dit steeds naby winkels, restaurante en geriewe is.
Die oopplan-kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Bykomende geriewe sluit in 'n aangewese werkstasie en 'n eetarea vir 2. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby Life Faerie Glen Hospitaal, Cintocare Privaathospitaal by Menlyn Maine, Menlyn Maine en Menlyn Park Winkelsentrum, sowel as die Faerie Glen Natuurreservaat en SunBet Arena.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fransa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang