+52
Oord in Gariepdam

Gariep, a Forever Resort

  • Slaapplek vir 1000 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gariep, a Forever Resort is perfek geleë halfpad tussen Gauteng en die Kaap aan die oewer van die land se grootste dam, die Gariepdam. Dis die ideale bestemming vir gesinne, vakansiegangers, sakereisigers, afgevaardigdes, watersport-entoesiaste of reisigers op soek na oornagplek.

Die oord bied 'n hele verskeidenheid toegeruste chalets met 2 of 3 slaapkamers. Vanuit jou chalet kan jy jouself verlustig in die luisterryke sonsondergange oor die dam. Elke chalet het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die karavaan- en kampeerterrein bied standaard en luukse staanplekke. Die staanplekke het almal kragpunte en daar is 2 ablusieblokke, insluitend 'n kitswassery. Die luukse staanplekke het elk hul eie ablusiegeriewe.

By die Gariepdam is daar heelwat geriewe en aktiwiteite om jou vakansie-ervaring te vervolmaak. Gaan eet by Quenna Bistro-restaurant op die perseel, geniet 'n drankie by die kroeg of bring 'n aand in die privaatheid van jou eie chalet deur nadat jy al die nodige proviand by die kruidenierswinkel reg langs die oord aangeskaf het.

Gariep, a Forever Resort is op die grens van die Vrystaat, Noord-Kaap en die Oos-Kaap geleë en ons bied 3 konferensie-venues wat van 12 - 400 afgevaardigdes kan akkommodeer. Al die vertrekke is met moderne konferensiegeriewe toegerus. Ons bied ook pakkette aan wat by jou behoeftes en begroting aangepas kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 304 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly - sal beslis aanbeveel.
Mrt 2026
Sean B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting and food. Your chef(s) at the restaurant at the resort are outstanding cooks. The food was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Ronel H
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer daar slaap! Netjies en gerieflik ingerig. Duidelik kort gelede mooi opgeknap en opgegradeer. Het heerlik gekuier saam met my gesin.
Mrt 2026
Erich L
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Was perfek gewees! Was wel eerste keer en net vir 'n oornag stop. Waar sal graag vir 'n lang naweek wil kom kamp.
Feb 2026
Sonja D
5.0
Convenient stop over from Gauteng en route to Southern Cape. Used a caravan site. Everything was in order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 304

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep, a Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 432
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 432
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 432
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Fiskaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1000 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R432 per nag, vir 2 mense 304 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang