- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garingboom Guest Farm is 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas, 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in Suid-Vrystaat. Die skaduryke bome en ononderbroke uitsigte oor die landskappe maak hierdie verblyf die ideale wegbreekplek.
Verblyf word gebied in 3 verskillende kothuise met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Die kothuise het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Al die kothuise het lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n kombuisie, braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Begeleide toere op voël-, skoenlapper- en naaldekokerkyk is beskikbaar, en daar is stap- en fietsryroetes op die plaaspaaie.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die vetplanttuin besoek, of die wildroete stap om Springbokke, Swartwildebeeste, Blesbokke en die pragtige Bergrietbokke te sien. Gaste kan ook 'n heerlike Karoo-lam teen 'n ekstra koste bestel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Garingboom Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Transgariep Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat