Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasvry Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Gasvry Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Solly K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly K

Will definitely stay there again, but for longer.

Absolutely beautiful cottage with exceptional decor. Cindy warmly welcomed us and the extras such as rusks, fruit juices, yogurt etc. were such a special touch. Heater and air con were so appreciated.

Charmaine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Die naam se dit alles. Baie mooi en gerieflik alles is daar wat jy nodig het.

Ons het daar oorgeslaap vir 'n troue, baie mooi plekkies. Sal definitief weer daar oorbly as ons in daai area is.

Maritsa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa B

Was baie lekker.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Was puik.

Hansie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Was in Hoopstad vir besigheid.

Het baie lekker gebly, kamers lekker ruim.

Douglas Bee Farms T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas Bee Farms T

Goeie diens.

Het baie lekker en gerieflik gebly.

Douglas Bee Farms T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas Bee Farms T

Tevrede.

Het baie lekker gebly.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien.

Gasvry Gastehuis
Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V

Rustig en gemaklik.

Die plekkie was so mooi en netjies en die gasvrou was so vriendelik. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Heinrich H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich H

Netjies en skoon.

Heel lekker - geen WiFi.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Ons is tans besig met WiFi - met jou volgende besoek sal jy hê.

Gasvry Gastehuis
Gerty D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D

Wat 'n pragtige plek!

Ons het meer gekry as wat ons verwag het! Dit het gevoel asof ons die eienaar al jare ken! Só vriendelik en gemaklik! Huisies word elke dag skoongemaak! As ons langer kon bly, sou ons! Verseker sal ons weer van hierdie verblyf gebruik maak!

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Gerty, baie dankie vir jul positiewe terugvoering, sal ons bes doen om dit te handhaaf. Sien uit om weer hier te kan akkommodeer.
Gasvry Groete,
Cindy

Gasvry Gastehuis
Christian S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S

Baie vriendlike ontvangs met asemrowende uitsig en saligheid.

Ons het vroeër aangekom as vanplan, maar was met ope arms ontvang. Die Chalet was toegerus met alle benodighede vir 'n koue wintersnag in die vrystaat met 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Christian, was so lekker om jul hier te kon ontvang, julle is enige tyd weer welkom.
Gasvry Groete
Cindy

Gasvry Gastehuis
Mathilde S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Very pleasant overnight stay.

Certainly, a place to recommend for an overnight stay. Well-equipped and lovingly decorated little apartment. All amenities, warm comfortable bed. The traffic on the tar road could only be heard faintly.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Dear Mathilde,
Thank you for your positive review, hope to see you again.
Kind regards,
Cindy

Gasvry Gastehuis
Marleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Was a one night accommodation only.

Was a welcome stopover on our way home and away from noise and city life, etc.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Marleen, thank you for your nice review, looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Cidny

Gasvry Gastehuis
Adri V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Gasvry Gastehuis is presies wat hul naam sê, baie gasvry. Ek sal definitief weer daar oornag, kamer gerieflik en atmosfeer is rustig. Fantasites.

Skoon, netjies, goed toegeruste kamers.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Adri, hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Cindy

Gasvry Gastehuis
Chantelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Perfekte wegbreek.

Hierdie is ons tweede keer by Gasvry Gastehuis en ons het nog elke keer net die beste en vriendelikste diens gekry. Ons het in die kothuis tuis gegaan hierdie keer en alles was daar wat ons nodig gehad het en ons was heerlik bederf met jogurt, sappies, plaasvars melk en lekker beskuit vir ons oggend koffie.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Chantelle, was so lekker om julle weer te sien, kom kuier gerus weer. Bly n voorreg om gaste weer te kan sien.

Gasvry Groete
Cindy

Gasvry Gastehuis
Janine G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G

Gerieflik.

Die eenheid het als gehad wat ons nodig gehad het. Dit gee 'n regte plaashuisgevoel en is oulik versier, baie netjies en skoon. Die eienaar is baie behulpsaam en gaaf. Ons sal weer daar oorslaap.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Janine, dankie ook vir jul ondersteuning.

Gasvry Groete

Gasvry Gastehuis
Eric V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Op pad Noord-Kaap.

Verblyf op 'n werkeende plaas geleë buite die dorpie.

Tjaart E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E

Baie gasvry en vriendelik.

Gasvrye gastehuis. Is uitstekend en baie goed ingerig met genoeg kragproppe ensovoorts. Baie omgewingsvriendelik. Sal die gastehuis aanbeveel vir enige tipe verblyf.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Johan, altyd lekker om julle te sien.

Gasvry Gastehuis
Anneska V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneska V

Lovely, quiet place.

Very quiet farm atmosphere. Friendly host.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Thank you Anneska, please come again.

Gasvry Gastehuis
Chris D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Netjies, skoon, goed toegeruste verblyf.

Daar is ekstra moeite gedoen om dit so aangenaam as moontlik te maak. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs en verblyf. Die interior was nostalgies en het waardering daarvoor. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Joep J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joep J

Baie gemaklike, netjiese fasiliteit met uitstekende gasvryheid!

Ligging redelik naby Hoopstad wat die fokus van ons besoek was. Sleutelreëlings sonder probleme.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Joep.

Altyd lekker om julle hier te hê!

Gasvry Gastehuis
Joep J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joep J

Uitstekende diens en gasvryheid!

Baie stylvolle en netjiese akkommodasie in 'n lekker stil omgewing.

Debra F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debra F

Very nice!

Great place to stay especially with young children. Great play area.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Tjaart E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E

Pragtige rustige gaste huis

Baie goeie ingerigte gastehuis met baie spasie veral in die badkamer om jou toiletware te kan neer sit sowel as om jou hare droog te blaas met genoeg lig. Dit is n droom om daar te kan tuis gaan

Marie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Die detail is in die dekor

Haal diep asem en geniet die oopte voor jou. Steek aan die braaivleisvuur en benut die uitstekende toegeruste kombuis wat alles en nog meer bevat. Ons persoonlike bederf was om die snackwich toebroodjiemaker te vind in die kas! Heerlike broodjies gemaak. En dit was lekker om die interessante dekor te beloer. Heerlik geslaap en warm gestort. Perfekte oornag tydens ons Vrystaat Toonklap.

Wilma V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Awesome, friendly host.

The guesthouse is clean, beautiful garden and well situated. We enjoyed our stay. Highly recommended.

Frikkie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Sien sterre

Sien sterre

Joep J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joep J

Heerlike landelike gasvryheid!

Die geriewe is pragtig met uitstekende gasvryheid!

Glynis C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis C

Pleasant overnight.

Was a bit disappointed as the location is more of a smallholding (on the main route) and not a farm as such.

Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Pure plaas.

Cindy is 'n wonderlike gasvrou, die verblyf was uit die boonste rake en ons het so tuis gevoel. Ek wou sommer nog 'n aand gebly het, maar moes aanskuif. Die dekor en netheid het my baie beïndruk. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Johan, hoop ons sien julle gou weer!

Gasvry Gastehuis
Juanita K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Kom as gaste, word soos vriende ontvang.

Cindy het ons ontvang. Hulle het baie moeite gedoen om ons na 'n ander eenheid te skuif nadat bye kom groet het. Werklik 'n heerlike tydjie daar gehad. Stilte, heerlike plaasatmosfeer en veilig gevoel.

Annelien W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien W

'n Juweel in die Vrystaat.

Wat 'n pragtige, skoon plek, vriendelike diens en regtig 'n juweel van 'n plek, kan self die leeus in die aande en oggende hoor brul en ons gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons seuntjie met haar speelarea, kan vir almal aanbeveel.

Leon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Gasvry gewis!

Ons eenheid was ruim en luuks, en toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Dit is omring met pragtige tuine en 'n wildskamp met o.a. springbokke en njalas en as jy gelukkig is, hoor jy die gebrul van leeus op die buurplaas! Sterk aanbeveel.

Janet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Gerieflik, warm atmosfeer en als wat benodig word.

Gasvry is 'n baie gerieflike en oulike kothuis. Lekker spasie en als wat 'n mens benodig. Die 2 badkamers is 'n pluspunt. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Susan E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Pragtig, stylvol en netjies gasvrou baie vriendelik en rustige plek.

Was baie verbaas oor pragtige stylvolle eenheid. Gasvrou baie vriendelik en eenheid baie skoon. Sal definitief weer daar kom oorbly. Was ook baie interessant om wild te kon sien vanaf ons voorstoep. Prys van eenheid ook baie billik.

Tjaart E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E

Pragtige gastehuis in 'n baie mooi en rustige natuur-omgewing.

Die omgewing is baie mooi en die gastehuis pragtig en die gasvrou baie vriendelik en sy het ons baie tuis laat voel. Sal die gastehuis vir seker aanbeveel.

José V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
José V

Nice guesthouse on a farm.

Nice and big guesthouse, complete kitchen and braai opportunity outside. Excellent service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker gastehuis op 'n plaas.

Lekker en groot gastehuis, volledige kombuis en braaigeriewe buite. Uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Tops. 10 uit 10.

Seker een van die bestes wat ons op ons reis deur SA gehad het.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Sjoe, baie dankie Johannes, dis regtig lekker om te hoor!

Gasvry Gastehuis
Petro S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Gasvry, veilig en mooi.

Verblyf het aan al ons vereistes voldoen! Skoon, goeie linne en breekware. Beveel dit sterk aan.

Janet D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Lieflike akkommodasie.

Die akkommodasie was verskriklik oulik en het alles wat 'n mens kan benodig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon lekker afkoel in die swembad gedurende die hittegolf.

Ansie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Perfek.

Ek sal elke keer as ons daardie rigting ry daar oorslaap. Net 'n plesier.

Izak V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Rustige verblyf op 'n plaas in 'n goed toegeruste chalet.

Gasvrye en gul ontvangs in 'n pragtige, netjiese, goed toegeruste chalet. Al het ons nie vooraf ontbyt versoek nie, was die gasvrou dadelik bereid om vir ons iets voor te berei. Sy was ook baie hulpvaardig en het ons na 'n restuarant in die dorp verwys en baie kundig oor die plaaslike omgewing. Sal beslis in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Karin M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Baie vriendelike gasvrou, skoon en netjiese verblyf met al die nodige fasiliteite.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en dadelik na ons verblyf geneem. Sy het spesiaal verwarmers in die kamers aangesit sodat hulle warm was. Die huisie was skoon en netjies en die beddegoed sag om in te slaap. Ons kan vir seker die plek aanbeveel.

Christiaan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Cindy het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en hierdie was die perfekte stop vir ons laaste aand van vakansie.

Gasvry se eenhede is netjies en skoon met baie beweeg spasie. Cindy het moeite gedoen om ons en ons seuntjie tuis te laat voel van die begin tot einde van ons besoek. Sal sterk aanbeveel vir enige iemand wat deur die area ry.

Dries O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries O

Cindy het ons baie vriendelik ontvang, alles was gereed, in plek en ons kon eenvoedig afpak en ontspan. Pragtige oornagplek.

Sien sterre.

Obakeng K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obakeng K

Excellent.

A beautiful place indeed. Rooms are clean and the management pays attention to detail.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Dear Obakeng,

Thank you for your review.
Looking forward to accommodating you again in the near future.

Kind regards
Cindy

Gasvry Gastehuis
Dawie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V

Verblyf was aangenaam en ons is baie vriendelik ontmoet.

Daar is regtig goed na ons omgesien en die eienaars het seker gemaak alles is gerieflik.

Pieter W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Perfekte verblyf vir die Vrystaat.

Akkommodasie is perfek.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Hallo Pieter,

Baie dankie vir jul besoek by ons, was so lekker om jul te ontmoet.

Groete
Cindy

Gasvry Gastehuis
Chris V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Dis doodstil, plat Vrystaat, plaas.

Cindy die eienares het ons self ontvang. Die kamers is modern en smaakvol. Matrasse is nié hol geslaap nie. Alles is silwerskoon en netjies. Ons het gebraai. Die plek is veilig.

Gasvry Gastehuis se terugvoer

Hallo Chris, baie dankie vir die goeie resensie, word opreg waardeer!

Gasvry Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Plaas, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMTEyM2VhLWRjZTEtNGU4NC1iNDVjLWJmZTIxZWUwMGE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang