+19
Selfsorg in Hoopstad

Gasvry Gastehuis

  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gasvry Gastehuis is op 'n rustige plaas in die Vrystaatse dorp Hoopstad geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets wat uniek ingerig is, 2 dubbelkamers en 'n drieslaapkamer-gesinskothuis. Die eenhede beskik oor geriewe soos 'n goed toegeruste kombuis, braai-areas, lugversorging en 'n TV met DStv. Die gastehuis het 'n swembad en parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede sluit in Bloemhofdam en Sandveld Natuurreservaat waar gaste kan swem, visvang, bootry en wildkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
James O
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies. Alles was baie netjies, dit was net moeilik dat daar geen WiFi beskikbaar was nie. Die aircon het ook nie gewerk nie, maar dis net 'n ob...
Sien meer
Okt 2025
Barend H
5.0
Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Sal vir seker weer daar aanbly.
Sep 2025
Abigail J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gerieflik. Die woonstelle is voor pragtige truksvye bome, daar is 'n Aircon en die kamer en badkamer is baie groot! Dit was die lekker...
Sien meer
Sep 2025
Heila S
Saam met lewensmaat
5.0
Next level akkommodasie! Baie dankie aan die vriendelike gasvrou. Baie aangename verblyf, ons beveel Gasvry Gastehuis beslis aan. Gerieflike eenheid v...
Sien meer
Aug 2025
Louis V
5.0
Ongelooflik lekker. Die verblyf was baie lekker en het presies gewerk vir mens se doeleindes.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Gasvry Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMTEyM2VhLWRjZTEtNGU4NC1iNDVjLWJmZTIxZWUwMGE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang