Pick your preferred language

English

Afrikaans

+54

Gecko Lodge and Cottage

14 gaste

5 slaapkamers

8 beds

6 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gecko Lodge and Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf aan 14 gaste in die Idwala Camp-afdeling van die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die verblyf strek oor 'n paar verdiepings en sluit die hooflodge en 1 kothuis in. Die hooflodge het 5 slaapkamers en 4 badkamers, en die kothuis het 1 slaapkamer. Vier van die slaapkamers in die hoofhuis het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 2 enkelbeddens. Die slaapkamer in die kothuis het 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n stort óf 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of die etenstafel geniet en kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Daar is ook onbeperkte WiFi.

Die leefarea bied toegang tot die hoofdek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die boma-vuurput, swembadjie en die reservaat.

Die oord spog met geriewe en aktiwiteite soos wildritte, perdesafari's, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 343

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Gaste dink Gecko Lodge and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqe1IV2MTFPfkdkJn4wtMIdXYtOfDJ8oDHI9wAyhuyIsVJ2GH5F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 29 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.811669725769 28.102917458747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang