+31
Selfsorg in Kanoneiland

Geelkop Plaashuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaco V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker oornag plek op die langpad. Ons het uit Namibië gery laat oggend, so eers na donker op die plaas aangekom. Dit was maklik om te kry, en ons kon heerlik ontspan in die groot vertrekke. Lugversorging het gewerk en gevoel soos 'n noodsaaklikheid hier teen die einde van 'n lang dag op die pad. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die eenheid was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlike rusplek met alles wat jy nodig het. Ons was ’n gesin van vier en het hier oornag op pad Kgalagadi toe. Dit was absoluut heerlik! Die plek was skoon en netjies, en die gratis hout was ’n baie gawe ekstra. Die WiFi het uitstekend gewerk, en die lugversorgers was fenomenaal in die hitte – ’n groot pluspunt ná ’n lang dag op die pad. Ons kon regtig lekker rus en herlaai, en die gasvrou en mense op die plaas is ongelooflik vriendelik en behulpsaam – regtig mense-mense. Hoogs aanbeveel vir enige reisiger wat op soek is na gerief en goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise P
1 nag
5.0
Jan 2026

Pragtige plek en baie privaat. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla F
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Ruim, netjiese, gerieflike en gasvrye plaasverblyf. Die vorige skooltjie is baie oorspronklik omskep in 'n besondere ruim en gerieflike gastehuis. Die lugreëling in die kamers was 'n lafenis in die hitte. Die eienaars is besonder vriendelik en behulpsaam, en die koue water in die yskas en hout vir die braai was baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike ervaring! Dit was 'n heerlike ervaring! Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid en die ekstra myl wat jy gestap het vir ons. Die huis is pragtig en gerieflik. Ons kan dit aanbeveel en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wonderful stay, I will be back. Fabulous, spacious, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre Leroux V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ruim, gerieflik, baie skoon en netjies! Pragtige badkamers, netjiese slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike plaashuis en gasvryheid. 'n Baie aangename, ruim en rustige verblyf vir twee paartjies of gesinne wat 'n plekkie soek om saam te kuier. Petra is 'n uitstekende gasvrou wat moeite doen om seker te maak dat haar gaste alles het wat hulle nodig het. Dit was heerlik om deur die wingerde en boorde na die rivier te kan stap en soggens en saans die sonsopkoms en -ondergang te aanskou. 'n Plek waar mens werklik kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Geelkop Plaashuis
Pamela en haar gesin is vriendelike en rustige gaste. Hulle was baie netjies en het die gastehuis uitstekend agtergelaat. Hulle het die omgewing verken en hulle tuisgemaak. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Geeljop Gastehuis.

Lara K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige, rustige oornag verblyf tussen Keimoes en Upington. Geelkop was 'n rustige plaasverblyf tussen Keimoes en Upington. Die eienaars was beskikbaar en baie gasvry. Die verblyf was uiters goed ingerig en gerieflik. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Home away from home. The hostess went above and beyond to make us feel welcome. Supplied us with all necessary essentials. We enjoyed our stay so much and will definitely go back again. Loved the guest house, very luxurious and well equipped. Will definitely recommend. Of all places, we fell in love with this place! Thanks so much, we enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8801cb7dbf6e3811a230f01fee257b8599274a14aec8c611529a98e2f8b2ef898cffc26001b45e9adb06e8a942d151408517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 19 5 1 5 456 geelkop farm Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.640451491339 21.054383921818

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang