Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sylvia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, skoon, privaat, als wat jy nodig het vir 'n kuier, bekostigbare verblyf. Het vrek lekker gebly. Skoon netjiese verblyf. Was baie stil en ons kon net koffie buite sit en ontspan. Was 'n vriendelike gasvrou met detail op die klein - welkom beskuit, baie lekker. Baie privaat, weg van die huis, en die pragtige skaaphond was 'n welkomende gas vir ons alhoewel sy nie inbreuk gemaak het nie. Was vir ons sentraal om by Lambertsbaai uit te kom en rond te ry. Sal weer kom. WiFi baie vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariska Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Visser Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2542697f38c003a37a1a34ac517e6ea833d1d7531e1891a7dc15d3afe7a4c9c3da686845cffec49f77bdb432a048e3752382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Visser Street Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.148383908217 18.601826575324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang