+75
Selfsorg in Berea

Gem of Manor

King Studio
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 2 van hierdie ateljee-eenhede met lugversorging wat slaapplek bied aan 3 volwassenes. Dit het 'n oopplan-slaaparea, 'n sitarea en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale in die slaapkamer. Vir diegene wat werk wil doen, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar. Gaste deel 'n area met 'n groot etenstafel en 'n rusbank, asook 'n lekker braai-area. Hierdie eenhede is naby die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio with Mountain View
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 2 van hierdie ateljee-eenhede met lugversorging wat slaapplek bied aan 3 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n oopplan-slaaparea, 'n sitarea en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale in die slaapkamer. Vir diegene wat werk wil doen, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar. Een eenheid het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en sitplek waar gaste kan ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek bygevoeg word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof en 'n yskassie toegerus. 'n TV en WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

6

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Two-Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed kan daar ingepas word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 gaste. Die badkamer het 'n dubbelstort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ekstra aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel toegerus. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale in die slaapkamer beskikbaar. Gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n privaat braai en 'n eetarea. Die ingang is privaat. Hierdie eenheid is perfek vir 'n gesin wat naby mekaar wil wees.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

85 Manor Drive, Berea, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27c5901dc8ef6341c96b8111bfb221ac9d85ce38d5a24432fb40dbbb322c7ad9a0cd106175283e55d8805416779343ab443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 85 Manor Drive Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.861632852057 30.982720125131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang