Gem on Sedgemoor
6 gaste
0 slaapkamers
4 beds
0 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gem on Sedgemoor bied selfsorg verblyf in Kampsbaai, Wes-Kaap en spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg.
Dié huis het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 6, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met sommige DStv-kanale, gratis WiFi en 'n Xbox is beskikbaar.
Daar is 'n groot balkon met meer buitelug-eetplek en 'n panoramiese uitsig oor Twaalf Apostels, die kabelkar en Kampsbaai se strand.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang