+36
Selfsorg in Britstown

Gemsbokfontein Gasteplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie goeie ligging. Ideale plek vir oorslaap, skoon en netjiese kamers met goeie lugversorging. Daar was ook 'n kannetjie Coopers Fly Killer in die kamer wat al die lastige goggas weggehou het (dit is 'n aktiewe plaas met hoenders, skape en boerbokke).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie Johan vir die mooi en positiewe review. Kom gerus weer, dit is net 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Groete, Marina

Ian S
1 nag
5.0
Des 2025

A very enjoyable stay, it was great having farm animals near my room. Very enjoyable, I was assisted by the farm assistant to load and offload my heavy motorcycle onto my trailer. He also looked after the trailer for me whilst I was on a bike trip through the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Hallo Ian, baie dankie vir die mooi en positiewe review. Kom gerus weer. Groete, Marina

Crystal G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We enjoyed our stay with our 5 children! The farm atmosphere and vibe was great! Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Hallo Chrystal, baie dankie vir jou mooi en positiewe review. Kom gerus weer. Groete, Marina

Jason A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Peaceful and lovely place to stay. Lovely stay and place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christ L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Rustig saam met plaasdiere. Die bespreking is nie geskik vir 4 volwassenes nie - dis een kamer met een badkamer wat onprakties is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annali B
1 nag
2.4
Jan 2026

Nie waarde vir geld nie. Dit was net goed genoeg vir een nag se verblyf. Baie min kombuisware. Beddens oud en matrasse ongerieflik. Nie skottelgoedseep beskikbaar nie. Slegs 2 stoele by tafel in eenheid - ons het bespreek vir 4 volwassenes (dit was basies een groot slaapsaal met 7 slaapplekke, met opwasplek en stoof: alles in een. Badkamer was darem soort van afgesonderd, maar mure het nie tot bo gegaan nie.). As ons hierdie verblyf vergelyk met die verblyf wat ons in 'n ander dorp gehad het vir ongeveer dieselfde prys, is hierdie verblyf hopeloos te hoog geprys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Abelaine P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal dit definitief aanbeveel, vriendelike diens en aangename verblyf. Dit was 'n baie aangename verblyf, ek sal definitief weer daar bly as ek in die area is. Ek en my suster het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie, Abelaine, bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Michael D
1 nag
5.0
Aug 2025

An overnight stay that put the "gem" in Gemsbokfontein! I recently had the great pleasure of spending a night at Gemsbokfontein Gasteplaas on my way to Nieuwoudtville, and from the moment I arrived, I was made to feel right at home. Marina was a wonderful host: friendly, welcoming, attentive and very kind. The room I stayed in was great and really comfortable for an overnight stay. The farm itself is really beautiful, too, and I witnessed an amazing Karoo sunset on the evening I was there. I also absolutely loved all the animals – the sheep, the goats, the chickens, the peacocks and the owners' very friendly dogs and cats, one of whom accompanied me on my sunset walk and demanded cuddles while I was taking photos. My only regret is that I was there for just one night, but if I ever find myself back in Britstown in future, I know exactly where I'll be staying! Keep up the great work, Marina. Ek waardeer alles baie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Thank you so much for your wonderful review. You were such an excellent guest. I could see that you enjoyed absolutely everything. Jy is sal altyd welkom wees. Kom gerus weer!

Christiaan V
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie goed. Vreeslik nice. En goed geleë. Sal definitief weer daar slaap as ek verby reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Madri Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Baie oulike plek! Gaan vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Gemsbokfontein Gasteplaas
Baie dankie. Julle was baie aangename gaste om op die plaas te ontvang. Kom gerus weer. Groete, Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Gemsbokfontein Gasteplaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ed6e948f4120c9e7166cf928bde4b9bce7b094375dfd849dc70e3fcb77265b29cb8382e047cb923740487c53333be1a2a28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 Gemsbokfontein Gasteplaas Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.579203695025 23.478331890807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang