Genadendaal Vineyard Villa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Keerweder Road, Portion 13 of the Farm 631,Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Genadendaal Vineyard Villa bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Paarl, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite kan gaste gebruik maak van 'n Jacuzzi met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wingerd.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Keerweder Road, Portion 13 of the Farm 631,Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keerweder Road, Portion 13 of the Farm 631,Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang