Gert se Huys

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Besprekings:
Deur die kwotasie te aanvaar, stem gaste in om 'n voltooide persoonlike inligtingsvorm en 'n afskrif van hul ID te verskaf. Om die bure te respekteer, word harde musiek, oormatige geraas en partytjies nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die huis nie troeteldiervriendelik is nie, en dagbesoekers word nie toegelaat nie. Nie-nakoming kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling en verbeuring van die breekskadedeposito.

Breekskadedeposito:
Die breekskadedeposito sal gebruik word vir vermiste of beskadigde items, skoonmaak indien die eiendom vuil gelaat word, en buitengewone skoonmaak van meubels en linne.
Was asseblief en sit vuil skottelgoed weg voor gaste vertrek, aangesien ongewaste skottelgoed 'n ekstra fooi sal meebring.
Rook is verbode in die huis; enige tekens van rook sal lei tot verlies van die deposito.
Terugbetalings sal binne 14 werksdae verwerk word, minus enige aftrekkings, die persoon wat die bespreking gemaak het is verantwoordelik vir enige bybetalings indien die deposito onvoldoende is.

Selfsorg-noodsaaklikhede:
Onthou om die volgende items in te pak: bad- en strandhanddoeke, vadoeke, vuurmaakhout, toiletware, skoonmaakmiddels, ekstra toiletpapier en addisionele swartsakke.

Die eienaar en bestuurder is nie verantwoordelik vir beserings, verlies, skade, diefstal of items wat vergeet word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 115
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 115
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 115
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa32e42295aab58c49222f519ec24e26d9f9ceb20dfc216d6db48765b6342168e2b9e2053539d21fc23647fa80d1813740cb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 115 per nag (plek vir 6) 7 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68729133724 18.241656345394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang