Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gert se Huys

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R495 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 7 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 31 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vergewis jouself asseblief van die inklokinligting rakende inklok- en uitkloktye.

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito te gebruik vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste indien die eiendom vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae aan jou terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Jy bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Tydens hul verblyf moet gaste asseblief bedag wees op die bure en harde musiek of oormatige geraas vermy.
Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik of geskik vir partytjies of funksies nie.

Neem asseblief kennis dat gaste gevra kan word om die verblyf met onmiddellike effek te ontruim, en geen terugbetaling sal ontvang word indien enige van die reëls hierbo genoem nie nagekom word nie.

Die eienaar en die eiendomsbestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood, aan enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of gelaat is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce283d4022130a5c034c77ed0548dfba6af917622b8bbc4699c39c871937a77fd4498bd2bcd6a4cab19d8c05d34128a4ba4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 6) 7 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68729133724 18.241656345394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem