+47
Selfsorg in Van Zylsrus

Geskenk van Bo

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Fritz H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Baie lekker oornagverblyf in vanZylsrus. Geskenk van Bo was perfek vir ons oorslaap oppad Namibië toe. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, die beddegoed was warm genoeg vir die winterkoue, daar was goeie warm water en die algehele ervaring was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en sorgvry. Wonderlike gasvryheid. Naby natuur en sy skoonheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful and peaceful. Loved it. We were cared for since we arrived. Will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
1 nag
3.4
Jun 2026

Was 'n avontuur. Die persoon het 'n baie oulike idee. Die volgende het gekort: Geen warm water by die stort. Geen stoof en ketel om water te kook vir koffie. Die bed het lekker geslaap en warm.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henricko & Sumarie V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2025

Bitter nice. Dit was bitter lekker.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R300
20 % AF
R300 R240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R300
20 % AF
R300 R240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R300
20 % AF
R300 R240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Erf 519, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4418914c1bf60a6b982cebb7058eba79143c91e16526bb85533e847ee1e308e485cc45354fd18ced0a83c9e2bab5089d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R240 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Erf 519 Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.87756536985 22.055101545261
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang