2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27A Albatros Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Get Up & Go bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Fourways, Gauteng. Hierdie verblyf is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n tafel met sitplek vir 2.
Daar is buitesitplek, 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27A Albatros Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Get Up & Go het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27A Albatros Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang