+52
Selfsorg in Panorama

Getaway Self-Catering Panorama

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie tevrede. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sacharias V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Sal vir seker weer daar bly. Baie rustige buurt en veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2026

Terleurstellend en strook nie met webwerf foto's nie! Veiligheid van Getaway Self Catering is goed sowel as ligging. Die plek word nie gereeld gediens nie, en is vuil binne. Gordyne is stukkend, mure vuil binne, en stortgordyn is vuil. Mure buite is gekraak en verf dop af, so dit wil lyk of daar nie opgradering gedoen word nie. Skoonmaakdiens van kamers is ook nie gereeld nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Carly D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Located in a nice area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie T
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Jun 2025

Dirty. Nico is rude. We notified him we needed to leave the apartment later than the check-out, and he agreed. When we got there, he then changed his mind on the day because he assumed we were leaving in the morning and not the evening. We won't use him again for our weekly business travel between JHB and CT. Ramasibi is a better option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andre O
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

Goeie ligging, maar nie waarde vir geld nie - jammer. Nee wat, daar was banke wat verwaarloos was. Die handreling bo was los en gevaarlik, en dinge wat nie gewerk het nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Corrie D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2025

Was net bietjie ver van die see af maar sentraal geleë. Ja dankie. Was nie naby die see nie maar sentraal geleë. Die foto's het 'n swembad gewys maar na navraag was dit by 'n ander eenheid van hulle. Dit kan dalk net meer gespesifiseerd wees. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Francis R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Great. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 925
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 925
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Hennie Winterbach Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA790508333bfc0648fe2735ba0e6b723639aa5402964fa0756fc84a9e6a221b56b4422c3af7798475ebeedbdaca01e1d89d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 1 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.884137150214 18.573800027334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang